SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.29 número2Demand categorisation, forecasting, and inventory control for intermittent demand itemsQuantifying suppliers' product quality: An exploratory product audit method índice de autoresíndice de materiabúsqueda de artículos
Home Pagelista alfabética de revistas  

Servicios Personalizados

Revista

Articulo

Indicadores

    Links relacionados

    • En proceso de indezaciónCitado por Google
    • En proceso de indezaciónSimilares en Google

    Compartir


    South African Journal of Industrial Engineering

    versión On-line ISSN 2224-7890

    Resumen

    TSHUMA, B.; STEYN, H.  y  VAN WAVEREN, C.. The role played by PMOs in the transfer of knowledge between projects: A conceptual framework. S. Afr. J. Ind. Eng. [online]. 2018, vol.29, n.2, pp.127-140. ISSN 2224-7890.  https://doi.org/10.7166/29-2-1966.

    Projekte is unieke, tydelike strukture wat unieke kennis lewer. Vir organisasies om 'n mededingende voordeel te behaal, moet hierdie kennis effektief oorgedra word tussen projekte. Kennisoordrag tussen projekte is dus 'n belangrike en beslissende mededingende faktor. Projekspanne fokus egter tipies op korttermyn projekdoelwitte en slaag dikwels nie daarin om die vasvang en oordra van projekkennis tussen projekte as belangrik vir langtermynvoordele vir die organisasie te beskou nie. Hierdie teoretiese studie voer aan dat Projekbestuurskantore (PMOs) 'n baie belangrike rol speel deur die vloei van kennis tussen projekte te ondersteun en te fasiliteer, en stel 'n konseptuele raamwerk voor wat die rol van PMOs in die oordrag van kennis tussen projekte uitbeeld. Empiriese resultate sal in 'n opvolgartikel gerapporteer word.

            · resumen en Inglés     · texto en Inglés     · Inglés ( pdf )