SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.29 número1Two-commodity perishable inventory system with bulk demand for one commodityQuality performance: The case of construction projects in the electricity industry in Kenya índice de autoresíndice de materiabúsqueda de artículos
Home Pagelista alfabética de revistas  

Servicios Personalizados

Revista

Articulo

Indicadores

    Links relacionados

    • En proceso de indezaciónCitado por Google
    • En proceso de indezaciónSimilares en Google

    Compartir


    South African Journal of Industrial Engineering

    versión On-line ISSN 2224-7890

    Resumen

    CHITONGO, A.M.  y  PRETORIUS, L.. Client project time schedule controls - An empirically-based system dynamics conceptual model. S. Afr. J. Ind. Eng. [online]. 2018, vol.29, n.1, pp.169-183. ISSN 2224-7890.  https://doi.org/10.7166/29-1-1680.

    Verskillende projekdeelnemers het dikwels verskillende doelwitte en verwagtings, en neem verskillende kontrole aksies wat daarop gemik is om hul belange te bevorder. Hierdie artikel ondersoek projekkontrole aksies wat die kliënt tydens die projek-ontwerpstadium geneem het om die tydskeduleprestasie van die projek te verbeter. Dinamiese hipoteses en 'n sisteem dinamika konseptuele model van kliëntkontroles en hul rippeleffekte word in hierdie artikel geformuleer uit 'n kombinasie van die bestaande literatuur, denkmodelle van kliënt projekbestuurders wat ingesamel is deur 'n geintegreerde meervoudige gevallestudie, en stelseldenke. Resultate dui daarop dat kliëntkontroles, wat daarop gemik is om die prestasie van die projek tydskedule te verbeter, rippeleffekte oplewer wat die prestasie verswak.

            · resumen en Inglés     · texto en Inglés     · Inglés ( pdf )