SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.29 número1A model for quality management in a supply chain with a retailer and a manufacturerForecasting new product sales índice de autoresíndice de materiabúsqueda de artículos
Home Pagelista alfabética de revistas  

Servicios Personalizados

Revista

Articulo

Indicadores

    Links relacionados

    • En proceso de indezaciónCitado por Google
    • En proceso de indezaciónSimilares en Google

    Compartir


    South African Journal of Industrial Engineering

    versión On-line ISSN 2224-7890

    Resumen

    BASSON, C.I.; BRIGHT, G.  y  WALKER, A.J.. Testing flexible grippers for geometric and surface grasping conformity in reconfigurable assembly systems. S. Afr. J. Ind. Eng. [online]. 2018, vol.29, n.1, pp.128-142. ISSN 2224-7890.  https://doi.org/10.7166/29-1-1874.

    Die deurlopende ontwikkeling in vervaardigingstegnologie fasiliteer buigsaamheid in produksie en word blootgestel aan uitdagings aan met betrekking tot produkhantering. Buigsaamheid word vereis in die vorm van aanpasbare robot gryp gereedskap vir robotarms in optel-en-plaas prosedures vir herkonfigureerbare monteringstelsels. 'n Konseptuele stelsel is ontwerp en getoets aan die hand van die oppervlak meetkundige gelykvormigheid van gegrepe voorwerpe. Die voorgestelde stelsel was 'n biologies geïnspireerde Fin Ray Effect® gryper. Gryp vind plaas as gevolg van die vervorming van die ribstruktuur van die ledemaat. Die ledemaat is gesimuleer vir ooreenstemming deur middel van 'n eindige element analise, en verrigting is geanaliseer deur middel van 'n fisiese monster massa toets en 'n krag toets.

            · resumen en Inglés     · texto en Inglés     · Inglés ( pdf )