SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.29 número1A review of manufacturing resources planning models under different uncertainties: State-of-the-art and future directionsProposed business process improvement model with integrated customer experience management índice de autoresíndice de materiabúsqueda de artículos
Home Pagelista alfabética de revistas  

Servicios Personalizados

Revista

Articulo

Indicadores

    Links relacionados

    • En proceso de indezaciónCitado por Google
    • En proceso de indezaciónSimilares en Google

    Compartir


    South African Journal of Industrial Engineering

    versión On-line ISSN 2224-7890

    Resumen

    VAN DER WESTHUIZEN, J.  y  SCHREVE, K.. Optical aid for placing composite material (prepregs) in a mould. S. Afr. J. Ind. Eng. [online]. 2018, vol.29, n.1, pp.35-48. ISSN 2224-7890.  https://doi.org/10.7166/29-1-1612.

    'n Toename in die gebruik van saamgestelde materiale vir vervaardiging van sterk, liggewig komponente stimuleer pogings vir meer effektiewe samestellingsmetodes. Die doel van hierdie studie was om 'n optimale metode te vind vir die optiese ondersteuning in die plasing van vooraf geïmpregneerde materiaal. 'n Nuwe benadering vir optiese ondersteuning vir die plasing van vooraf geïmpregneerde materiaal is ontwerp om bekostigbaar en eenvoudig te wees. Die ontwikkelde benadering voldoen aan die industrie se standaarde vir akkuraatheid, en bied die oplossing teen 'n prys wat aansienlik minder is as bestaande oplossings. Die bevindinge bied besighede in die saamgestelde materiaal industrie met 'n bekostigbare oplossing om vooraf impregnering plasing foute te elimineer.

            · resumen en Inglés     · texto en Inglés     · Inglés ( pdf )