SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.28 número4 índice de autoresíndice de materiabúsqueda de artículos
Home Pagelista alfabética de revistas  

Servicios Personalizados

Revista

Articulo

Indicadores

    Links relacionados

    • En proceso de indezaciónCitado por Google
    • En proceso de indezaciónSimilares en Google

    Compartir


    South African Journal of Industrial Engineering

    versión On-line ISSN 2224-7890

    Resumen

    DONDOFEMA, R.A.; MATOPE, S.  y  AKDOGAN, G.. South African iron and steel industrial evolution: An industrial engineering perspective. S. Afr. J. Ind. Eng. [online]. 2017, vol.28, n.4, pp.1-13. ISSN 2224-7890.  https://doi.org/10.7166/28-4-1683.

    Hierdie artikel fokus op die evolusie van die Suid-Afrikaanse yster-en staalindustrie vanuit 'n bedryfsingenieurswese perspektief. Die vroegste yster produksie in Suid-Afrika dateer terug na die vyfde eeu VC, maar die hoofsaaklike ontwikkeling vind sy oorsprong in 1882 en staalproduksie vanaf ystererts was teen 1934 in volle swang. Hierdie studie lig die hooftrekke van ontwikkelings in Suid-Afrika se yster- en staalindustrie uit en sluit af deur die omvang van die toepassing van bedryfsingenieurswesetegnieke tot gepubliseerde navorsing in hierdie industrie te ondersoek.

            · resumen en Inglés     · texto en Inglés     · Inglés ( pdf )