SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.28 número2Managing risk for success in a South African engineering and construction project environmentPareto optimal solutions for multi-objective generalized assignment problem índice de autoresíndice de materiabúsqueda de artículos
Home Pagelista alfabética de revistas  

Servicios Personalizados

Revista

Articulo

Indicadores

    Links relacionados

    • En proceso de indezaciónCitado por Google
    • En proceso de indezaciónSimilares en Google

    Compartir


    South African Journal of Industrial Engineering

    versión On-line ISSN 2224-7890

    Resumen

    PIENAAR, A.; BRENT, A.C.; MUSANGO, J.K.  y  DE KOCK, I.H.. Water resource infrastructure implications of a green economy transition in the Western Cape province of South Africa: A system dynamics approach. S. Afr. J. Ind. Eng. [online]. 2017, vol.28, n.2, pp.78-94. ISSN 2224-7890.  https://doi.org/10.7166/28-2-1639.

    Die Wes-Kaapse Provinsiale regering in Suid-Afrika het die oorgang na 'n groen ekonomie as 'n hoë prioriteit gestel. Die volhoubare gebruik van waterbronne is geïdentifiseer as 'n noodsaaklikheid vir so 'n groen ekonomie oorgang. Hierdie navorsing som die faktore wat verband hou met waterbronne, en wat die oorgang na 'n groen ekonomie in die Wes-Kaap Provinsie kan beïnvloed op. Daarna is 'n stelsel dinamika model ontwikkel om die impak van die belangrikste strategiese ingrypings van die groen ekonomie oorgang te evalueer. Die resultate van die model toon dat die provinsie moontlik uiterste watertekorte in die nabye toekoms as ervaar indien die huidige gebruiklike scenario voortduur. Maar met voldoende investering en doeltreffende bestuur, kan die vraag n water in die Provinsie bevredig word.

            · resumen en Inglés     · texto en Inglés     · Inglés ( pdf )