SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.28 número1Two-commodity perishable inventory system with bulk demand for one commodityQuality performance: The case of construction projects in the electricity industry in Kenya índice de autoresíndice de materiabúsqueda de artículos
Home Pagelista alfabética de revistas  

Servicios Personalizados

Revista

Articulo

Indicadores

    Links relacionados

    • En proceso de indezaciónCitado por Google
    • En proceso de indezaciónSimilares en Google

    Compartir


    South African Journal of Industrial Engineering

    versión On-line ISSN 2224-7890

    Resumen

    SIMONS, R.C.; BESTER, A.  y  MOLL, M.. Exploring variability among quality management system auditors when rating the severity of audit findings at a nuclear power plant. S. Afr. J. Ind. Eng. [online]. 2017, vol.28, n.1, pp.145-163. ISSN 2224-7890.  https://doi.org/10.7166/28-1-1512.

    'n Betroubare gehalteversekeringsfunskie in die kern omgewing word ondersteun deur die effektiewe identifikasie van risiko sowel as doeltreffende besluitnemingsprosesse met betrekking tot die geidentifiseerde risiko. Die behoefte aan bekwame ouditeure wat in staat is om objektief en onafhanklik te bly ten alle tye, is 'n kritieke komponent van hierdie proses. Hierdie verkennende studie het gepoog om die redes vir die bekende teenstrydigheid te bepaal onder ouditeure wanneer die erns van ouditbevindinge beoordeel word; en om aanbevelings om die bekende variasie te verminder te verskaf. Die Delphi-tegniek, 'n gestruktureerde proses vir die insameling van inligting uit 'n paneel van kundiges, is aangeneem om verskeie iterasies van kwalitatiewe en kwantitatiewe data-insameling en analise in staat te stel, in 'n poging om die elemente van 'n opeenvolgende verkennende strategie na te boots.

            · resumen en Inglés     · texto en Inglés     · Inglés ( pdf )