SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.27 número3 índice de autoresíndice de materiabúsqueda de artículos
Home Pagelista alfabética de revistas  

Servicios Personalizados

Revista

Articulo

Indicadores

    Links relacionados

    • En proceso de indezaciónCitado por Google
    • En proceso de indezaciónSimilares en Google

    Compartir


    South African Journal of Industrial Engineering

    versión On-line ISSN 2224-7890

    Resumen

    NYEMBWE, K. et al. Physical properties of sand parts produced using a Voxeljet VX1000 three-dimensional printer. S. Afr. J. Ind. Eng. [online]. 2016, vol.27, n.3, pp.136-142. ISSN 2224-7890.  https://doi.org/10.7166/27-3-1661.

    Gevallestudies van metaalgiettoepassings, wat van sand gietvorms en kerns gebruik maak wat met toevoegingsvervaardiging vervaardig word, is al volop gepubliseer. Die laag-gebaseerde vervaardigingsproses het die tradisionele sandgietvorm metodes totaal hervorm. Dit is hoofsaaklik as gevolg van die talryke voordele van toevoegings-vervaardiging. Dit sluit in die verkorting van die ontwerpleityd en die vermoë om ingewikkelde geometrieë in 'n vinnige omkeertyd te vervaardig. 'n Beter verstaan van die eienskappe van die onderdele, wat met toevoegings-vervaardigingtegnieke produseer word, is egter nodig voordat dit deur die gietbedryf aanvaar gaan word. Kritiese eienskappe van driedimensioneelgedrukte onderdele wat nie alombekend is nie is onder andere die sterkte, dimensionele akkuraatheid en hardheid. Die fisiese eienskappe van toetsmonsters is ondersoek vir buig- en treksterkte, hardheid, buigbaarheid, brosheid en oppervlak-afwerking. Die fisiese eienskappe van die toetsmonsters is vergelyk met die eienskappe van laboratorium, handgekompakteerde monsters. Die resultate toon dat die toevoegingsvervaardiging monsters se eienskappe slegter as die van konvensioneel gegiete monsters is.

            · resumen en Inglés     · texto en Inglés     · Inglés ( pdf )