SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.27 número3 índice de autoresíndice de materiabúsqueda de artículos
Home Pagelista alfabética de revistas  

Servicios Personalizados

Revista

Articulo

Indicadores

    Links relacionados

    • En proceso de indezaciónCitado por Google
    • En proceso de indezaciónSimilares en Google

    Compartir


    South African Journal of Industrial Engineering

    versión On-line ISSN 2224-7890

    Resumen

    SAYED, Z.  y  SUNJKA, B.P.. Investigating and evaluating the influence of supply chain structure on supply chain risk. S. Afr. J. Ind. Eng. [online]. 2016, vol.27, n.3, pp.122-135. ISSN 2224-7890.  https://doi.org/10.7166/27-3-1645.

    Voorsieningskettings word blootgestel aan ontwrigtings as gevolg van interne of eksterne faktore wat die vertoning van een of meer van hul samestellende entiteite belemmer. 'n Studie is geloods om te bepaal watter voorsieningskettingstruktuur binne die konteks van klein en middelslag ondernemings in Suid-Afrika, die voorsieningsketting risiko beïnvloed. Tematiese inhoudanalise is toegepas tot 'n gevallestudie van vier Gauteng-gebaseerde vervaardigingsondernemings en is opgesom in 'n literatuur ontwikkelde, konsepsuele struktuur-risiko raamwerk. Resultate toon dat voorsieningskettingstruktuur wel die risiko beïnvloed. Belegging in fasiliteit infrastruktuur en verhoudings met verskaffers blyk die grootste invloed te hê. Voorsieningskettingstruktuur beïnvloed ook die operasionele en finansiële risiko van 'n onderneming. Die risiko's bepaal die ondernemings se strategie en reputasie en dus ook die ooreenstemmende risiko dimensies (met ander woorde strategiese en reputasie risiko's). Hierdie bevindinge is beperk in hul toepassing en moet nie veralgemeen word tot alle Suid-Afrikaanse klein en middelslag ondernemings nie.

            · resumen en Inglés     · texto en Inglés     · Inglés ( pdf )