SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.27 número2Activity-based costing for vehicle routing problemsDetermining tactical operational planning policies for an auto carrier - A case study índice de autoresíndice de materiabúsqueda de artículos
Home Pagelista alfabética de revistas  

Servicios Personalizados

Revista

Articulo

Indicadores

    Links relacionados

    • En proceso de indezaciónCitado por Google
    • En proceso de indezaciónSimilares en Google

    Compartir


    South African Journal of Industrial Engineering

    versión On-line ISSN 2224-7890

    Resumen

    PEACH, R.; ELLIS, H.  y  VISSER, J.K.. A maintenance performance measurement framework that includes maintenance human factors: a case study from the electricity transmission industry. S. Afr. J. Ind. Eng. [online]. 2016, vol.27, n.2, pp.177-189. ISSN 2224-7890.  https://doi.org/10.7166/27-2-1492.

    Instandhoudingsbestuur het 'n paradigmaskuif ondergaan in die afgelope twee of drie dekades, vanaf 'n noodsaaklike euwel tot 'n integrale deel van die besigheidsproses wat waarde toegevoeg tot die organisasie. Die volgende groot ontwikkeling in instandhoudingsbestuur is prestasiemeting waarby meslike faktore ingesluit word. Menslike motiveringsfaktore is welbekend in die lugvaartindustrie sedert die vroeë 1990s na 'n rits ernstige lugvaartongelukke, maar ander industrieë was stadiger om menslike faktore in te sluit in prestasiemeting van instandhouding. Hierdie artikel bespreek die resultate van 'n navorsingsprojek wat die gebruik en belangrikheid van prestasiemetings vir instandhoudingsbestuur ondersoek het met spesifieke fokus op die menslike faktore as deel van die totale prestasiebestuurstelsel. Motivering en bevoegdheid is geïdentifiseer as die belangrikste menslike prestasiefaktore vir die instandhouding van elektriese verspreidingstelsels.

            · resumen en Inglés     · texto en Inglés     · Inglés ( pdf )