SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.27 número2The visibility of engineering research in South Africa, 1975-2005Investigating of eco- and energy-efficient lubrication strategies for the drilling of light metal alloys índice de autoresíndice de materiabúsqueda de artículos
Home Pagelista alfabética de revistas  

Servicios Personalizados

Revista

Articulo

Indicadores

    Links relacionados

    • En proceso de indezaciónCitado por Google
    • En proceso de indezaciónSimilares en Google

    Compartir


    South African Journal of Industrial Engineering

    versión On-line ISSN 2224-7890

    Resumen

    OOSTHUIZEN, R.  y  PRETORIUS, L.. Assessing the impact of new technology on complex sociotechnical systems. S. Afr. J. Ind. Eng. [online]. 2016, vol.27, n.2, pp.15-29. ISSN 2224-7890.  https://doi.org/10.7166/27-2-1144.

    In komplekse sosio-tegniese stelsels, gebruik kognitiewe en sosiale mense tegnologie om situasies te verstaan en besluite te neem. Hierdie elemente maak sosio-tegniese stelsels moeilik om te ontwikkel. 'n Modellering en assessering metodologie vir stelselingenieurswese is nodig om die gedrag van die sosio-tegniese stelsel en onderliggende struktuur te verstaan. Modellering implementeer die dinamiese interaksie sowel as die effek van die mens in 'n komplekse omgewing. Kognitiewe werkanalise en Stelsel-dinamika is twee aanvullende benaderings wat binne hierdie konteks toegepas is in wedersydse ondersteuning. Hierdie artikel demonstreer 'n modellering metodologie vir komplekse sosio-tegniese stelsels om die stelselsingenieurswese proses te ondersteun.

            · resumen en Inglés     · texto en Inglés     · Inglés ( pdf )