SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.27 número2Applying mixed integer programming for green supply chain management índice de autoresíndice de materiabúsqueda de artículos
Home Pagelista alfabética de revistas  

Servicios Personalizados

Revista

Articulo

Indicadores

    Links relacionados

    • En proceso de indezaciónCitado por Google
    • En proceso de indezaciónSimilares en Google

    Compartir


    South African Journal of Industrial Engineering

    versión On-line ISSN 2224-7890

    Resumen

    MOMANI, A.M.; AL-HAWARI, T.H.  y  MOUSA, R.W.. Using expanded real options analysis to evaluate capacity expansion decisions under uncertainty in the construction material industry. S. Afr. J. Ind. Eng. [online]. 2016, vol.27, n.2, pp.1-14. ISSN 2224-7890.  https://doi.org/10.7166/27-2-1381.

    Die uitbreiding van kapasiteit vereis gewoonlik groot kapitaalbesteding op nie-likiede bates. Besluite om kapasiteit te vergroot moet dus die organisasie se strategiese doelstellings ondersteun en waardevolle insette tot die begrotingsproses lewer. Hierdie artikel pas 'n uitgebreide vorm van ware keuse analise toe om die kapasiteit uitbreidingstrategieë te genereer en te evalueer. Hierdie strategieë is vermoeid met onsekerheid in die boumateriaal industrie. Ware opsies analise (Real Options Analysis) is toegepas op verskillende uitbreidingstrategieë wat met verskillende vraagscenario's verband hou. Deur 'n groter verskeidenheid van strategieë te evalueer kan risiko verminder en besluite lewer wat 'n firma se waarde maksimeer. Die gevallestudie toon dat die uitvoer van 'n uitbreidingstrategie met tien jaar intervalle onderhewig aan 'n 50 per sent vraagbevrediging scenario die beste resultate lewer.

            · resumen en Inglés     · texto en Inglés     · Inglés ( pdf )