SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.27 número1Project activity analysis without the network modelA model for quality management in a supply chain with a retailer and a manufacturer índice de autoresíndice de materiabúsqueda de artículos
Home Pagelista alfabética de revistas  

Servicios Personalizados

Revista

Articulo

Indicadores

    Links relacionados

    • En proceso de indezaciónCitado por Google
    • En proceso de indezaciónSimilares en Google

    Compartir


    South African Journal of Industrial Engineering

    versión On-line ISSN 2224-7890

    Resumen

    KADER, I.A.  y  DWOLATZKY, B.. Deriving a research agenda for a financial service industry's methodology for carrying out business process re-engineering. S. Afr. J. Ind. Eng. [online]. 2016, vol.27, n.1, pp.102-111. ISSN 2224-7890.  https://doi.org/10.7166/27-1-592.

    Waarom misluk projekte? Dit is 'n vraag wat oor verskeie projek-dissiplines nagevors is, insluitende dié van besigheidsproses-herontwerp. Hierdie artikel stel 'n nuwe hoek bekend om die oorsaak vir projekmislukking te bepaal. 'n Analise van 'n gevallestudie, wat by 'n finansiële instansie geloods is, het nuwe faktore wat die besigheidsprosesherontwerp beïnvloed, onthul. Hierdie faktore is nie in bestaande navorsing geïdentifiseer nie. Die Organisasie-Ring-van-Invloed model is ontwikkel om die impak wat die organisatoriesegedrag en -strukture op die eindresultaat van 'n voltooide besigheidsprosesherontwerp projek gehad het, aan te dui. Die model help ook om die faktore wat meer invloed uitoefen uit te lig.

            · resumen en Inglés     · texto en Inglés     · Inglés ( pdf )