SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.26 número1Quality performance: The case of construction projects in the electricity industry in KenyaHybrid supply chains in emerging markets: The case of the Mexican auto industry índice de autoresíndice de materiabúsqueda de artículos
Home Pagelista alfabética de revistas  

Servicios Personalizados

Revista

Articulo

Indicadores

    Links relacionados

    • En proceso de indezaciónCitado por Google
    • En proceso de indezaciónSimilares en Google

    Compartir


    South African Journal of Industrial Engineering

    versión On-line ISSN 2224-7890

    Resumen

    MCLEAN, R.R.P.; PADAYACHEE, J.  y  BRIGHT, G.. A thin, hardware-supported middleware management system for reconfigurable manufacturing systems. S. Afr. J. Ind. Eng. [online]. 2015, vol.26, n.1, pp.207-223. ISSN 2224-7890.

    Die herkonfigureerbare vervaardigingstelsel paradigma is ontwikkel in reaksie op die behoefte aan 'n vervaardigingsomgewing wat hoë frekwensie, markgedrewe verandering kan hanteer. Alhoewel baie navorsing tot die implementering van so 'n stelsel gedoen is, bestaan daar steeds 'n gaping in die tegnologie tot die spoedige beheername van só 'n stelsel na 'n herkonfigurasie. Hierdie gaping behels die bepaling van die aanlegvloer se toestand en die kommunikasie tussen die aanlegvloer en die hoëvlak sagteware (soos ondernemingshulpbronbeplanning). 'n Dun, hardeware ondersteunde oorbruggingsbestuursagteware om die herkonfigurasie proses te steun en om die industriële implementering van herkonfigureerbare vervaardigingstelsels te bevorder, word voorgestel.

            · resumen en Inglés     · texto en Inglés     · Inglés ( pdf )