SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.26 número1Development of a more applied version of coherency called 'sensible coherency' for assessment of financial risk measuresA case study on maximising the profitability of a form fill and seal machine by optimising interruption intervals índice de autoresíndice de materiabúsqueda de artículos
Home Pagelista alfabética de revistas  

Servicios Personalizados

Revista

Articulo

Indicadores

    Links relacionados

    • En proceso de indezaciónCitado por Google
    • En proceso de indezaciónSimilares en Google

    Compartir


    South African Journal of Industrial Engineering

    versión On-line ISSN 2224-7890

    Resumen

    RAS, E.  y  VISSER, J.K.. A model for continuous improvement at a South African minerals beneficiation plant. S. Afr. J. Ind. Eng. [online]. 2015, vol.26, n.1, pp.191-206. ISSN 2224-7890.

    Suid-Afrika beskik oor 'n verskeidenheid minerale hulpbronne, en verskeie veredelings-aanlegte vir minerale is tans in die bedryf. Hierdie aanlegte moet effektief bedryf word sodat eindgebruikers van die produkte internasionaal kompeterend kan bly. 'n Volhoubare kontinue verbeteringsprogram is nodig om hierdie doelwitte te bereik. Verskeie raamwerke en modelle vir kontinue verbetering word in veredelingsaanlegte wêreldwyd gebruik, maar met wisselende sukses. Geen van hierdie modelle is spesifiek ontwikkel vir kontinue verbetering by veredelingsaanlegte nie. Die doel van hierdie studie was om belangrike faktore te bepaal vir 'n model vir kontinue verbetering by veredelingsaanlegte. 'n Opname het getoon dat 'n model wat verskeie elemente van bestaande modelle gebruik verkies word deur rolspelers in die industrie.

            · resumen en Inglés     · texto en Inglés     · Inglés ( pdf )