SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.25 número3 índice de autoresíndice de materiabúsqueda de artículos
Home Pagelista alfabética de revistas  

Servicios Personalizados

Revista

Articulo

Indicadores

    Links relacionados

    • En proceso de indezaciónCitado por Google
    • En proceso de indezaciónSimilares en Google

    Compartir


    South African Journal of Industrial Engineering

    versión On-line ISSN 2224-7890

    Resumen

    MOUSAVI, S. F.  y  VIZVARI, B. Great gap between customers' taste and market variety in the car market in Iran. S. Afr. J. Ind. Eng. [online]. 2014, vol.25, n.3, pp.226-244. ISSN 2224-7890.

    ^len^laf^aHierdie studie beskryf voertuie met verskillende faktore wat uit meerdere vlakke bestaan. Die kliënt tevredenheid word bepaal deur die vlakke van die faktore en die voertuig se prys. Twee kliëntgroepe met verskillende voorkeure is in die voertuigmark in Iran geïdentifiseer. Die twee groepe beslaan 82.4 persent van die kliënte. Gegrond op die waardes van die faktore word die waarde van elke voertuig vir elke groep bepaal. Die doel van hierdie navorsing is om beter kliënt voorkeure te verstaan om sodoende die markaandeel van die voertuie te bepaal en dus aan die kliëntebasis se vereistes beter te voldoen. Met hierdie inligting kan vervaardigers beter strategieë en produksie planne beraam en sodoende hul markaandeel vergroot. Elke groep is bepaal gegrond op hul eienskappe soos geslag, ouderdom en opvoeding. Tirole en Gabszewicz en Thisse se teorieë is gebruik om die markaandeel volgens die kliënte se vereistes te bepaal. Hierdie navorsing se bydrae is 'n veralgemening van Tirole se produk differensiasie vir die geval waar die paargewyse rangskikking van produkte 'n asikliese netwerk vorm. The beraamde vraag is vergelyk met verkoopsdata van die laaste vyf jaar. 'n Groot gaping tussen die voertuigverkope en die kliënte vereistes in Iran is waargeneem.

            · resumen en Africano     · texto en Inglés