SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.25 número1A case study on maximising the profitability of a form fill and seal machine by optimising interruption intervalsPreventive maintenance using Reliability Centred Maintenance (RCM): A case study of a ferrochrome manufacturing company índice de autoresíndice de materiabúsqueda de artículos
Home Pagelista alfabética de revistas  

Servicios Personalizados

Revista

Articulo

Indicadores

    Links relacionados

    • En proceso de indezaciónCitado por Google
    • En proceso de indezaciónSimilares en Google

    Compartir


    South African Journal of Industrial Engineering

    versión On-line ISSN 2224-7890

    Resumen

    GEROLAMO, M.C. et al. Quality and safety management systems: Joint action for certification of small firms in an industrial cluster in Brazil. S. Afr. J. Ind. Eng. [online]. 2014, vol.25, n.1, pp.189-202. ISSN 2224-7890.

    'n Voorstel vir die samewerking van klein industriële firmas in Brasilië met die doel om gehalte- en veiligheidstelsels te sertifiseer word voorgestel en bespreek. 'n Bestuurstelselmodel, die implementeringsproses en 'n periodieke ouditeurstelsel word voorgestel. Dit is die resultaat van 'n aksienavorsingsprojek wat in 'n metaal-meganiesegroep ontwikkel is. Die oorspronklikheid in dié benadering is hoofsaaklik in die voorstel vir samewerking van firmas vir sertifisering doeleindes. Ten spyte van die struikelblokke vergemaklik die voorstel die hantering van probleme ervaar deur klein firmas wanneer hulle bestuurstelsels implementeer en onderhou. Op die lang termyn vestig dit 'n kultuur van gehalte- en veiligheidsbestuur.

            · resumen en Inglés     · texto en Inglés     · Inglés ( pdf )