SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.25 número1Proposed business process improvement model with integrated customer experience managementDevelopment of a project management methodology for the consulting engineering industry índice de autoresíndice de materiabúsqueda de artículos
Home Pagelista alfabética de revistas  

Servicios Personalizados

Revista

Articulo

Indicadores

    Links relacionados

    • En proceso de indezaciónCitado por Google
    • En proceso de indezaciónSimilares en Google

    Compartir


    South African Journal of Industrial Engineering

    versión On-line ISSN 2224-7890

    Resumen

    VAN RENSBURG, A.. Supporting business process design through a business fractal approach. S. Afr. J. Ind. Eng. [online]. 2014, vol.25, n.1, pp.50-61. ISSN 2224-7890.

    Die rol en posisie van besigheidsprosesbestuur hang af van die waardetoevoeging van besigheidsprosesbestuur tot die uitvoerbaarheid van die organisasie. Dit is in die belang van die ontwerp van die besigheidsproses dat die besigheidstrategie omskryf word in die gebruikersbehoeftestellings en funksionelestellings, en geïmplementeer word in die fisiese uitvoering van die besigheidsproses, hetsy deur 'n rekenaarstelsel of deur besigheidsprosedures. Dit is egter in realiteit baie moeilik om strategie af te wentel na implementeringsprosedures as gevolg van die kompleksiteit van besigheidsprosesse. In hierdie artikel word die konsep van 'n besigheidsfraktaal bekend gestel as 'n alternatiewe manier om besigheidsproses ontwerp te doen.

            · resumen en Inglés     · texto en Inglés     · Inglés ( pdf )