Servicios Personalizados
Articulo
Indicadores
Links relacionados
- Citado por Google
- Similares en Google
Compartir
South African Journal of Industrial Engineering
versión On-line ISSN 2224-7890
versión impresa ISSN 1012-277X
Resumen
LOURENS, A.S. y JONKER, J.A.. An integrated approach for developing a technology strategy framework for small- to medium-sized furniture manufacturers to improve competitiveness. S. Afr. J. Ind. Eng. [online]. 2013, vol.24, n.1, pp.50-67. ISSN 2224-7890.
Lae-tegnologie ondernemings, soos dié in die meubelvervaardingingsbedryf, het geen raamwerk of metodologie om hulle te lei in die suskesvolle aanwending van tegnologie met die oog daarop om hulle meer mededingend te maak nie. Die doel van hierdie artikel is om te illustreer hoe 'n tegnologiestrategieraamwerk ontwikkel is om klein- tot mediumgrootte meubelvervaardigers te help om meer mededingend te wees. Hierdie artikel bied dus 'n geïntegreerde tegnologiestrategieraamwerk aan wat bestuur sal help om hulle ondernemingstrategie met hul tegnologievereistes te integreer en sodoende meer mededingend te wees.