SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.24 número1Trends in a South African industrial engineering research journal: A textual information analysis perspectiveAn integrated performance management framework for a multi-business company índice de autoresíndice de materiabúsqueda de artículos
Home Pagelista alfabética de revistas  

Servicios Personalizados

Revista

Articulo

Indicadores

    Links relacionados

    • En proceso de indezaciónCitado por Google
    • En proceso de indezaciónSimilares en Google

    Compartir


    South African Journal of Industrial Engineering

    versión On-line ISSN 2224-7890

    Resumen

    HATTINGH, T.S.. An unlikely suitor: industrial engineering in health promotion. S. Afr. J. Ind. Eng. [online]. 2013, vol.24, n.1, pp.01-13. ISSN 2224-7890.

    Primêre gesondheidsorg is die grondslag vir transformasie van gesondheidsorg in Suid-Afrika. Die primêre gesondheidsorgsisteem word gebaseer op vyf pilare waarvan een die bevordering van gesondheid behels. Die beginsels van gesondheidsbevordering hou voor bevordering van gesondheid en welstand in gemeenskappe die las van siekte op beide die primêre en hoër orde gesondheidsisteme sal verlig. Die uitdaging in Suid-Afrika is egter dat die faktore wat gemeenskappe raak dikwels hulle vermoê om hulle gesondheid te beheer inhibeer. Daarbenewens gaan die gesondheidsbevorderingsfunksie binne klinieke mank aan hulpbronne: elke person wat hierdie rol vervul bedien tipies 'n verarmde gemeenskap van tot 50 000 persone. Hierdie artikel ondersoek die aanwending van die beginsels van die bedryfsingenieurswese om impak gesondheidsbevordering te verbeter. Vyf klinieke in die Ekurhuleni Munisipaliteit in Gauteng is bestudeer. Die resultate toon gebrek aan konse-kwentheid tussen die klinieke. Algemene problem hou verband met die gebrek aan standard prosesse, structure, maatstawwe, hlpbronne en opleiding. Voorstelle ter verbetering word voorgehou soos gebasser op die beginsels van die bedryfsingenieurswese.

            · resumen en Inglés     · texto en Inglés     · Inglés ( pdf )