Servicios Personalizados
Revista
Articulo
Indicadores
Links relacionados
Citado por Google
Similares en Google
Compartir
South African Journal of Industrial Engineering
versión On-line ISSN 2224-7890
Resumen
ENGELBRECHT, L. y BEKKER, J.. A decision support model for passenger capacity design of BRT stations. S. Afr. J. Ind. Eng. [online]. 2012, vol.23, n.1, pp.162-177. ISSN 2224-7890.
'n Besluitsteunmodel vir kapasiteitsbeplanning van sneldiensbusstasies word in hierdie artikel voorgehou. Tans word statiese, deterministiese modelle gebruik vir stasie-kapasiteitsontwerp, terwyl passasiersvloei deur busstasies dinamies is met 'n stochastiese element. Passasiersaankomste varieer oor tyd en word bepaal deur busskedules en proses-variasie. Die voorgestelde model lewer kapasiteitontwerpkurwes vir gegewe insetdata en busskedules en ondersteun die stasieontwerper sonder om voorskriftelik te wees. Die toepassing van die model word geïllustreer met behulp van 'n gevallestudie by die beplande Thibault-stasie in Kaapstad, Suid-Afrika.












