SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.22 número2Effect of cereal binder, moisture, and clay contents on the functional properties of clay-bonded core and moulding sands índice de autoresíndice de materiabúsqueda de artículos
Home Pagelista alfabética de revistas  

Servicios Personalizados

Revista

Articulo

Indicadores

    Links relacionados

    • En proceso de indezaciónCitado por Google
    • En proceso de indezaciónSimilares en Google

    Compartir


    South African Journal of Industrial Engineering

    versión On-line ISSN 2224-7890

    Resumen

    NETHATHE, J.M.; VAN WAVEREN, C.C.  y  CHAN, K.-Y.. Extended critical success factor model for management of multiple projects: An empirical view from Transnet in South Africa. S. Afr. J. Ind. Eng. [online]. 2011, vol.22, n.2, pp.189-203. ISSN 2224-7890.

    Transnet, 'n spoorvragentiteit in Suid-Afrika, ondervind gereeld projekvertragings in hul multi-projekomgewing. Suid-Afrika, as 'n voorbeeld van ontwikkelende lande, word in die studie gebruik en hierdie studie ontwikkel 'n reeks suksesfaktore vir 'n multi-projek-omgewing deur 'n bestaande konvensionele model aan te pas om ook die demografiese eienskappe van die verskillende besigheidseenhede betrokke in die organisasie te inkorpo-reer. Die resultaat van die studie wys dat die grootste aantal suksesfaktore mens-geörienteerd is, met die fokus op die samestelling en toewyding van die betrokke projekspanne. Twee demografiese eienskape is belangrik by die bestuur van multi-projekte, naamlik die grootte van die besigheidseenheid asook projekondervinding van die werknemers.

            · resumen en Inglés     · texto en Inglés     · Inglés ( pdf )