SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.22 número2Demand categorisation, forecasting, and inventory control for intermittent demand itemsQuantifying suppliers' product quality: An exploratory product audit method índice de autoresíndice de materiabúsqueda de artículos
Home Pagelista alfabética de revistas  

Servicios Personalizados

Revista

Articulo

Indicadores

    Links relacionados

    • En proceso de indezaciónCitado por Google
    • En proceso de indezaciónSimilares en Google

    Compartir


    South African Journal of Industrial Engineering

    versión On-line ISSN 2224-7890

    Resumen

    SANKARAIAH, G.; SARMA, B.D.; UMASANKAR, C.  y  YADAVALLI, V.S.S.. Designing, modelling and optimising of an integrated reliability redundant system. S. Afr. J. Ind. Eng. [online]. 2011, vol.22, n.2, pp.100-106. ISSN 2224-7890.

    Die betroubaarheid van 'n sisteem word normaalweg as 'n funksie van koste beskou, alhoewel dit in baie gevalle afhang van 'n verskeidenheid faktore. Dit is dus interessant om die verskuilde impak van randvoorwaardes soos massa, volume en ruimte te ondersoek. Hierdie artikel poog om die impak van meervoudige randvoorwaardes op sisteem-betroubaarheid te bestudeer. Vir die ontleding, word 'n geïntegreerde betroubaarheid-sisteem met oortolligheid beskou, gemodelleer en opgelos aan die hand van 'n Lagrange-vermenigvuldiger. Die problem word verder bestudeer deur gebruik te maak van 'n heuristiese algoritme en heeltalprogrammering asook gevalideer by wyse van 'n sensitiwiteitsanalise sodat 'n heeltaloplossing voorgehou kan word.

            · resumen en Inglés     · texto en Inglés     · Inglés ( pdf )