SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.21 número2Managing risk for success in a South African engineering and construction project environmentPareto optimal solutions for multi-objective generalized assignment problem índice de autoresíndice de materiabúsqueda de artículos
Home Pagelista alfabética de revistas  

Servicios Personalizados

Revista

Articulo

Indicadores

    Links relacionados

    • En proceso de indezaciónCitado por Google
    • En proceso de indezaciónSimilares en Google

    Compartir


    South African Journal of Industrial Engineering

    versión On-line ISSN 2224-7890

    Resumen

    VAN NIEKERK, A.J.  y  VISSER, J.K.. The role of relationship management in the successful outsourcing of maintenance. S. Afr. J. Ind. Eng. [online]. 2010, vol.21, n.2, pp.79-90. ISSN 2224-7890.

    Die uitkontraktering van sommige instandhoudingstake (of die totale instandhouding van spesifieke toerusting) is een van die opsies wat die instandhoudingsbestuurder kan oorweeg om 'n afdeling meer effektief te bestuur. Verskeie faktore moet in ag geneem word in die vasstelling van 'n uitkontrakteringsverhouding met die potensiaal vir langtermyn sukses. Hierdie artikel bespreek die resultate van 'n ondersoek na die rol van verhoudingsbestuur in die sukses van uitkontraktering van instandhouding deur gebruikers van produksiefasiliteite. Resultate van 'n steekproef in die prosesnywerheid toon 'n sterk korrelasie tussen suksesvolle uitkontraktering en kontinue bestuur van die uitkontrakteringsverhouding. Tekortkominge in die bestuur van die verhouding is dikwels die primêre oorsaak van mislukte uitkontraktering in instandhouding.

            · resumen en Inglés     · texto en Inglés     · Inglés ( pdf )