SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.20 número2 índice de autoresíndice de materiabúsqueda de artículos
Home Pagelista alfabética de revistas  

Servicios Personalizados

Revista

Articulo

Indicadores

    Links relacionados

    • En proceso de indezaciónCitado por Google
    • En proceso de indezaciónSimilares en Google

    Compartir


    South African Journal of Industrial Engineering

    versión On-line ISSN 2224-7890

    Resumen

    OOSTHUIZEN, G.A.; JOUBERT, H.J.  y  TREURNICHT, N.F.. Using palletised work-holding to emulate 5-axis machining of aerospace components in the developing world. S. Afr. J. Ind. Eng. [online]. 2009, vol.20, n.2, pp.193-203. ISSN 2224-7890.

    Hierdie artikel stel die aanwending van presisiepallettegnologie, saam met gewone 3-as frees, voor om komplekse lug- en ruimtevaartkomponente te vervaardig. Die gebruiklike metode om hierdie komponente te vervaardig vereis 5-as masjinering. In die voorgestelde benadering word 'n stel verskillende pasgemaakte presisiepalette gebruik om elke komplekse vlak as 'n reeks horisontale vlakke te posisioneer vir masjinering. Die gevolg is dat eenvoudige en vinnige vlakfrees voldoende is. Nadat een vlak gemasjineer is, word die pallet vervang met 'n ander wat vooraf opgestel is gedurende masjineringstyd. Toetse bevestig die lewensvatbaarheid, met kapitaaldelging in minder as 'n jaar.

            · resumen en Inglés     · texto en Inglés     · Inglés ( pdf )