SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.20 número2 índice de autoresíndice de materiabúsqueda de artículos
Home Pagelista alfabética de revistas  

Servicios Personalizados

Revista

Articulo

Indicadores

    Links relacionados

    • En proceso de indezaciónCitado por Google
    • En proceso de indezaciónSimilares en Google

    Compartir


    South African Journal of Industrial Engineering

    versión On-line ISSN 2224-7890

    Resumen

    BEKKER, M.C.  y  STEYN, H.. Defining 'project governance' for large capital projects. S. Afr. J. Ind. Eng. [online]. 2009, vol.20, n.2, pp.81-92. ISSN 2224-7890.

    Oor die afgelope dekade het korporatiewe geheelbestuur ('governance') heelwat aandag geniet. Die beginsels van 'governance' is ook in ander bestuursdissiplines, veral projekbestuur, toegepas. Die ontwikkeling van die konsep van 'projekgeheelbestuur' het gelei tot verskeie interpretasies en toepassings van die term, en het tot verwarring by akademici en praktisyns in verskeie bedrywe gelei. Definiëring van die term projekgeheelbestuur, en 'n raamwerk vir groot kapitaalprojekte, is grotendeels nagelaat. Hierdie artikel rapporteer oor verkenningswerk om die konsep van geheelbestuur vir groot kapitaalprojekte te definieer. 'n Internasionale Delphi-ondersoek, waarby geloofwaardige praktisyns en akademici betrek is, is uitgevoer om die term te definieer. Die artikel stel ook 'n raamwerk vir projekgeheelbestuur voor.

            · resumen en Inglés     · texto en Inglés     · Inglés ( pdf )