SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.20 número2 índice de autoresíndice de materiabúsqueda de artículos
Home Pagelista alfabética de revistas  

Servicios Personalizados

Revista

Articulo

Indicadores

    Links relacionados

    • En proceso de indezaciónCitado por Google
    • En proceso de indezaciónSimilares en Google

    Compartir


    South African Journal of Industrial Engineering

    versión On-line ISSN 2224-7890

    Resumen

    CHARLES, K.A.  y  CLOETE, C.E.. Outsourcing United Nations peacekeeping roles and support functions. S. Afr. J. Ind. Eng. [online]. 2009, vol.20, n.2, pp.1-13. ISSN 2224-7890.

    'n Ondersoek oor die gebruik van private sekuriteits-organisasies vir vredebewaring as 'n alternatief vir die Verenigde Nasies (VN) word geloods. 'n Telkaart vir buiteverkryging word ontwikkel. Die ondersoek is gedoen by veertig nasionale en internasionale instansies via vraelyste, relevante literatuur en rekords. Die ondersoek se aanduiding is dat die taakmag vir snelle ontplooiing van die VN steeds gebruik moet word tyd en wyl beleid en riglyne vir buiteverkryging van vredebewaring vasgelê is. Die navorsing toon dat buiteverkryging lewensvatbaar is met betekenisvolle kostebesparings vir die VN.

            · resumen en Inglés     · texto en Inglés     · Inglés ( pdf )