SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.20 número1 índice de autoresíndice de materiabúsqueda de artículos
Home Pagelista alfabética de revistas  

Servicios Personalizados

Revista

Articulo

Indicadores

    Links relacionados

    • En proceso de indezaciónCitado por Google
    • En proceso de indezaciónSimilares en Google

    Compartir


    South African Journal of Industrial Engineering

    versión On-line ISSN 2224-7890

    Resumen

    VISSER, J.K.  y  JORDAAN, J.. A maintenance strategy model for static equipment using inspection methodologies and risk management. S. Afr. J. Ind. Eng. [online]. 2009, vol.20, n.1, pp.83-94. ISSN 2224-7890.

    Meganiese toerusting wat op prosesaanlegte gebruik word kan in twee kategorieë verdeel word, naamlik statiese en roterende toerusting. 'n Bondige ondersoek by 'n aantal chemiese prosesaanlegte het aangedui dat 'n aantal strategieë vir instandhouding van roterende toerusting gebruik word, terwyl die risikogebaseerde inspeksiemetodologie wel vir drukvate gebruik word. 'n Algemene risikogebaseerde instandhoudingstrategie vir alle tipes statiese toerusting is egter nie tans beskikbaar nie. Hierdie artikel beskryf die ontwikkeling van 'n geoptimeerde model van inspeksiemetodologieë, instandhoudingstrategieë, en risikobestuursbeginsels wat algemeen gebruik kan word vir statiese toerusting. Dit stel die instandhouding-bestuurders en -ingenieurs in staat om 'n instandhoudingstrategie en inspeksie-metodologie te kies, gebaseer op die operasionele en besigheidsrisiko's van die individuele toerusting.

            · resumen en Inglés     · texto en Inglés     · Inglés ( pdf )