Servicios Personalizados
Revista
Articulo
Indicadores
Links relacionados
Citado por Google
Similares en Google
Compartir
South African Journal of Industrial Engineering
versión On-line ISSN 2224-7890
Resumen
ANYAECHE, C.O. y OLULEYE, A.E.. A productivity evaluation model based on input and output orientations. S. Afr. J. Ind. Eng. [online]. 2009, vol.20, n.1, pp.45-58. ISSN 2224-7890.
Die meeste produktiwiteitsmodelle evalueer of die inset- of die uitsetverrigting deur gebruik te maak van geïsoleerde tegnieke. Dit lei soms tot uiteenlopende perspektiewe van dieselfde sisteem se verrigting. Hierdie artikel evalueer verrigting uit beide perspektiewe en gebruik ware data. Die resultate toon 'n afname in produktiwiteit (-2%) en prysherwinning (-8%) vir die uitsette. Die insette toon 'n toename in produktiwiteit (145%), maar 'n afname in prysherwinning (-63%). Dit impliseer 'n afname in produkverrigting, maar 'n produktiwiteits-toename in insette. Die afname in die prysherwinning van insette dui op 'n problem in die prysvasstellingbeleid. Hierdie model is geskik vir produkdiversifikasie.











