SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.20 número1 índice de autoresíndice de materiabúsqueda de artículos
Home Pagelista alfabética de revistas  

Servicios Personalizados

Revista

Articulo

Indicadores

    Links relacionados

    • En proceso de indezaciónCitado por Google
    • En proceso de indezaciónSimilares en Google

    Compartir


    South African Journal of Industrial Engineering

    versión On-line ISSN 2224-7890

    Resumen

    POURIS, A.. Quantitative assessment of South Africa's inventive outputs: International patent analysis. S. Afr. J. Ind. Eng. [online]. 2009, vol.20, n.1, pp.13-30. ISSN 2224-7890.

    Hierdie artikel het ten doel om Suid-Afrika se innoverende aktiwiteite in die vorm van patente te identifiseer en te ontleed. Innoverende aktiwiteite word in terme van patente, wat aan Suid-Afrikaanse innoveerders deur die VSA se patente-kantoor ("US Patent Office -USPTO") toegeken word, ontleed. Suid-Afrikaanse uitvinders word genader om aansoek te doen en ongeveer 110 patente word jaarliks deur USPTO toegeken. 'n Ontleding van die patente identifiseer klasse wat die land se sterk punte aantoon. Suid-Afrika is op internasionale vlak vierde in die tegnologiese klas Chemie: Fischer-Tropsch-prosesse; of Suiwering of Herstel van Produkte Daarvan geplaas, en twaalfde in Gespesialiseerde Metallurgiese Prosesse. Daar word gestel dat nóg die beleidsomgewing nóg die faktore, wat tegnologiese vrugbaarheid bepaal, gedurende die afgelope twee dekades in Suid-Afrika verander het.

            · resumen en Inglés     · texto en Inglés     · Inglés ( pdf )