SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.19 número1 índice de autoresíndice de materiabúsqueda de artículos
Home Pagelista alfabética de revistas  

Servicios Personalizados

Revista

Articulo

Indicadores

    Links relacionados

    • En proceso de indezaciónCitado por Google
    • En proceso de indezaciónSimilares en Google

    Compartir


    South African Journal of Industrial Engineering

    versión On-line ISSN 2224-7890

    Resumen

    WANG, J.; VAN NIEKERK, T.I.; HATTINGH, D.G.  y  HUA, T.. Knowledge-based robot vision system for automated part handling. S. Afr. J. Ind. Eng. [online]. 2008, vol.19, n.1, pp.119-136. ISSN 2224-7890.

    Hierdie artikel beskryf 'n kennis-gebaseerde visiesisteemalgoritme wat in 'n industriële robotsisteem ingesluit word om sodoende intelligente komponenthantering te bewerkstellig. 'n Kontinue wasige beheerder is gebruik om allerlei objekinligting deur middel van 'n effektiewe berekeningsmetode te bepaal. Die ontwikkelde algoritme vir aan-lyn komponentherkenning maak gebruik van wasige logika en word bewys as 'n effektiewe metode om geometriese inligting van objekte te bepaal. Die voorgestelde grensvektormetode verskaf voldoende inligting en maak geometriese rekonstruksie van die objek moontlik om greepbeplanning te kan doen. Voorts is 'n komponenthanteringsmodel ontwikkel deur die grypkenmerke af te lei uit die geometriese eienskappe.

            · resumen en Inglés     · texto en Inglés     · Inglés ( pdf )