SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.32 número especial índice de autoresíndice de materiabúsqueda de artículos
Home Pagelista alfabética de revistas  

Servicios Personalizados

Revista

Articulo

Indicadores

    Links relacionados

    • En proceso de indezaciónCitado por Google
    • En proceso de indezaciónSimilares en Google

    Compartir


    Lexikos

    versión On-line ISSN 2224-0039versión impresa ISSN 1684-4904

    Resumen

    YONG, Heming. Op weg na 'n evolusionêre reeks Engelse woordeboekpara-digmas vanuit 'n linguistiese perspektief. Lexikos [online]. 2022, vol.32, n.spe, pp.223-241. ISSN 2224-0039.  https://doi.org/10.5788/32-2-1704.

    In hierdie artikel word gepoog om 'n kohe-rente en volledige prentjie te skets van hoe Engelse woordeboekmaak ontwikkel het vanaf argetipe tot preskriptiewe, historiese, deskriptiewe en uiteindelik kognitiewe vorm deur die evolusionêre "draad" van Engelse woordeboeke vanaf hul oorsprong tot die huidige stand vanuit 'n linguistiese perspektief na te spoor. 'n Ge'integreerde reeks Engelse woordeboekparadigmas neem vorm aan en daar word gedemonstreer hoe die Engelse leksikografie deur nalatenskap, vernuwing en self-vervolmaking tot die moderne vorm ontwikkel het.

    Palabras clave : engelse leksikografie; woordeboekparadigmas; argetipe; LATYNSE TRADISIE; PRESKRIPTIWITEIT; DESKRIPTIWITEIT; DIACHRONISME; KOGNITI-VISME.

            · resumen en Inglés     · texto en Inglés     · Inglés ( pdf )