SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.37 número1 índice de autoresíndice de materiabúsqueda de artículos
Home Pagelista alfabética de revistas  

Servicios Personalizados

Revista

Articulo

Indicadores

    Links relacionados

    • En proceso de indezaciónCitado por Google
    • En proceso de indezaciónSimilares en Google

    Compartir


    Literator (Potchefstroom. Online)

    versión On-line ISSN 2219-8237versión impresa ISSN 0258-2279

    Resumen

    POSTHUMUS, Lionel. 'n Herevalurering van grammatiese tyd in isiZulu. Literator [online]. 2016, vol.37, n.1, pp.1-12. ISSN 2219-8237.  https://doi.org/10.4102/lit.v37i1.1349.

    Hierdie artikel is 'n antwoord op Groenewald se 2014-artikel, getiteld A re-evaluation of tense in isiZulu. Sub-temas wat in Groenewald se publikasie geidentifiseer is en in hierdie artikel verder ondersoek word in die lig van 'n groot verskeidenheid resente wetenskaplike publikasies oor die kategorie grammatiese tyd is: die sinrykheid van die onderskeiding tussen absolute en relatiewe tye en die toepaslikheid van die gebruik van die term 'absolute tyd'; die betekenisvolheid daarvan om grammatiese tye te definieer in terme van deiksis; die onderskeid tussen verre en nabye verlede- en verre en nabye toekomende tye in die Bantutale met spesifieke verwysing na isiZulu; die semantiese implikasies van die gebruik van die sogenaamde kort- en lang vorme van die teenwoordige en verlede tye van isiZulu en die benoeming van die onderskeie grammatiese tydvorme.

            · resumen en Inglés     · texto en Inglés     · Inglés ( pdf )