SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.56 número4-1 índice de autoresíndice de materiabúsqueda de artículos
Home Pagelista alfabética de revistas  

Servicios Personalizados

Revista

Articulo

Indicadores

    Links relacionados

    • En proceso de indezaciónCitado por Google
    • En proceso de indezaciónSimilares en Google

    Compartir


    Tydskrif vir Geesteswetenskappe

    versión On-line ISSN 2224-7912versión impresa ISSN 0041-4751

    Resumen

    HEYNS, Michael. Vryheid en idee: Beurtsang vir die universiteit. Tydskr. geesteswet. [online]. 2016, vol.56, n.4-1, pp.961-979. ISSN 2224-7912.  https://doi.org/10.17159/2224-7912/2016/V56N4-1A6.

    Aan die einde van 2015 het studenteprotes deur Suid-Afrika gespoel - hoër onderwys is té duur. Dit het universiteite in 'n finansiële krisis gelaat. Die indruk is dat een van die grondoorsake van die krisis 'n etos van ekonomistiese dwang is. In die artikel word geargumenteer dat 'n dualistiese dialektiek tussen n natuurnoodwendig-agtige ekonomisering en menslike vryheid nie veel doen om hierdie krisis te ontknoop nie. Vir laasgenoemde sal n veel duideliker raamwerk van die normatiewe soortlikheid van universiteite, of dan die idee van 'n universiteit, weer deel van die openbare gesprek oor die saak moet word.

    Palabras clave : Idee van 'n universiteit; Ekonomisering; Vryheid; Nie-reduksie; Normatief; Rigting; Soortlikheid.

            · resumen en Inglés     · texto en Africano     · Africano ( pdf )