SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.56 número3Meaningfulness as experienced by a group of South AfricansFranchisees' level of satisfaction with the opportunities and threats of franchising índice de autoresíndice de materiabúsqueda de artículos
Home Pagelista alfabética de revistas  

Servicios Personalizados

Revista

Articulo

Indicadores

    Links relacionados

    • En proceso de indezaciónCitado por Google
    • En proceso de indezaciónSimilares en Google

    Compartir


    Tydskrif vir Geesteswetenskappe

    versión On-line ISSN 2224-7912versión impresa ISSN 0041-4751

    Resumen

    VERHOEF, Grietjie. "Sonder onderwys, geen bevryding". Moedertaalonderrig en gemeenskap in die grondslag vir swart onderwys in Suid-Afrika, 1952-1990. Tydskr. geesteswet. [online]. 2016, vol.56, n.3, pp.746-762. ISSN 2224-7912.  https://doi.org/10.17159/2224-7912/2016/v56n3a2.

    In ʼn herbesinning oor die elemente van Bantoe-onderwys wat ten grondslag kan lê van ʼn gesonde onderwysbedeling in Suid-Afrika, is die voorsiening van onderwys aan swart kinders sedert 1950 histories ontleed. In die eerste deel van die ontleding is onderwys aan swart kinders geplaas in die konteks van Afrika en Suid-Afrika in die middel van die twintigste eeu en verduidelik die implementering gedurende die eerste vyftien jaar. In hierdie deel word die aanwending van moedertaalonderwys en gemeenskapsbetrokkenheid by onderwysvoorsiening ontleed. Met beide aspekte is ʼn momentum verkry wat bygedra het tot die vordering met onderwysvoorsiening. Politieke opposisie het gedurende die onstuimige sewentigerjare en daarna die bedeling tot stilstand gebring. Die artikel kontekstualiseer ten slotte die afloop van swart onderwys teen 1990.

    Palabras clave : Bantoe-onderwys; gemeenskapsbetrokkenheid; moedertaalonderwys; skole; skoolbywoning; opposisie.

            · resumen en Inglés     · texto en Africano     · Africano ( pdf )