SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.53 número4A preliminary investigation into the state of education after 1994 in selected schools in the Western CapeThe profile of the adult male as a mentor for adolescent boys from the West coast índice de autoresíndice de materiabúsqueda de artículos
Home Pagelista alfabética de revistas  

Servicios Personalizados

Revista

Articulo

Indicadores

    Links relacionados

    • En proceso de indezaciónCitado por Google
    • En proceso de indezaciónSimilares en Google

    Compartir


    Tydskrif vir Geesteswetenskappe

    versión On-line ISSN 2224-7912versión impresa ISSN 0041-4751

    Resumen

    WOLFAARDT-GRABE, Ina. Poëtiese denke: gees/bewussyn, gevoel, (ge)wete. Tydskr. geesteswet. [online]. 2013, vol.53, n.4, pp.558-577. ISSN 2224-7912.

    Die verhouding tussen gees en liggaam, en veral die verskynsel van poëtiese denke as 'n manifestasie van bewussyn, gevoel en (ge)wete, word bespreek na aanleiding van T.T. Cloete se besinning oor digterskap in Die ander een is ek (2013) en Marlene van Niekerk se jongste digbundel Kaar (2013; te verskyn).

    Palabras clave : poëtiese denke; bewussyn; gevoel; gewete; transendering; gees en liggaam.

            · resumen en Inglés     · texto en Africano     · Africano ( pdf )