SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.53 número3Meaningfulness as experienced by a group of South AfricansFranchisees' level of satisfaction with the opportunities and threats of franchising índice de autoresíndice de materiabúsqueda de artículos
Home Pagelista alfabética de revistas  

Servicios Personalizados

Revista

Articulo

Indicadores

    Links relacionados

    • En proceso de indezaciónCitado por Google
    • En proceso de indezaciónSimilares en Google

    Compartir


    Tydskrif vir Geesteswetenskappe

    versión On-line ISSN 2224-7912versión impresa ISSN 0041-4751

    Resumen

    POTGIETER, FJ; VAN DER WALT, JL; WOLHUTER, CC  y  VALENKAMP, M. Op weg na 'n integrale teorie van kernbegrippe in onderwys en opvoeding. Tydskr. geesteswet. [online]. 2013, vol.53, n.3, pp.286-304. ISSN 2224-7912.

    Die navorsingsprojek waaruit hierdie artikel gevloei het, het gewentel rondom 'n aantal kern-begrippe wat saamhang met onderwys en opvoeding, te wete opvoeding as sodanig, spiritualiteit, gehalte van lewe, menslike welsyn en geluk, sosiale kapitaal, sosiale geregtigheid, menseregte en moraliteit. Elkeen van hierdie konsepte word omlyn en konseptueel met mekaar verbind. Die ondersoek loop uit op 'n bespreking en diagram waarin aangetoon word hoedat al hierdie begrippe saam 'n komplekse konseptuele geheel vorm waarvan opvoeders kennis behoort te neem.

    Palabras clave : opvoeding; onderwys; spiritualiteit; godsdiens; gehalte van lewe; menslike welsyn en geluk; sosiale kapitaal; sosiale geregtigheid; menseregte; moraliteit.

            · resumen en Inglés     · texto en Holandés     · Holandés ( pdf )