SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.49 número2 índice de autoresíndice de materiabúsqueda de artículos
Home Pagelista alfabética de revistas  

Servicios Personalizados

Revista

Articulo

Indicadores

    Links relacionados

    • En proceso de indezaciónCitado por Google
    • En proceso de indezaciónSimilares en Google

    Compartir


    Tydskrif vir Geesteswetenskappe

    versión On-line ISSN 2224-7912versión impresa ISSN 0041-4751

    Resumen

    MOLL, Johan. Kolonialistiese name van lande in Afrika voor en na uhuru. Tydskr. geesteswet. [online]. 2009, vol.49, n.2, pp.305-320. ISSN 2224-7912.

    Die belangrikste algemene motiewe vir naamsverandering word bespreek met tiponimiese veranderinge gesien en geanaliseer as 'n ideologiese daad deur diegene met mag beklee en in staat om 'n bepaalde status quo te wysig ten einde gesag, wettigheid en selfrespek te bevestig. Die kwessies wat aangeraak word is: die uitwerking van die "wedloop om Afrika"op die Kontinent; die oproep om uhuru en die aard van Afrikanisering en die daaruit voortvloeiende wegdoen met koloniale landname; en ten slotte die aard en oorsprong van die Afrika landname wat na uhuru weer in ere herstel is.

    Palabras clave : Motiewe vir pleknaamverandering; koloniale landname; kolonialisme; scramble for Africa"; imperialisme; rassisme; uitbuiting; uhuru; Afrikanisering; anti-kolonialisme; dekolonisasie; Afrika-landname; nasionale onafhanklikheid; bevryding; transformasie; Afrika-sentrisme.

            · resumen en Inglés     · texto en Africano     · Africano ( pdf )