SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.67 número2 índice de autoresíndice de materiabúsqueda de artículos
Home Pagelista alfabética de revistas  

Servicios Personalizados

Revista

Articulo

Indicadores

    Links relacionados

    • En proceso de indezaciónCitado por Google
    • En proceso de indezaciónSimilares en Google

    Compartir


    Historia

    versión On-line ISSN 2309-8392versión impresa ISSN 0018-229X

    Resumen

    SWIEGERS, Maylene  y  WESSELS, André. Colonial Britain's Convict Labour Policies and the Cape Colony, 1806-1899. Historia [online]. 2022, vol.67, n.2, pp.2-26. ISSN 2309-8392.  https://doi.org/10.17159/2309-8392/2022/v67n2a1.

    In hierdie artikel word aangedui in welke mate bandietearbeid die arbeidstekorte in the Britse Kaapkolonie in the jare 1806 tot 1899 verlig het. Die belangrike impak wat Brittanje op die arbeidsbeleid in die Kaapkolonie gehad het, word ook geëvalueer. Dit sluit in die rol wat die Britse regering gespeel het ten opsigte van wetgewing en beleid wat op die bestuur en vervoer van bandiete van toepassing was; en die toepassing van hierdie praktyke en bestuurstelsels in die Kaapkolonie. Die vervoer van bandiete, asook die agitasie teen die invoer van bandiete word in oënskoue geneem, soos ook bandietearbeid en openbare werke-projekte. Die rol van mynmaatskappye word bespreek, asook die Kaapse wetgewing wat tot die uitbreiding van die bandietewerksmag gelei het, en die gebruik om bandiete aan myne en boere uit te huur.

    Palabras clave : Bandietearbeid; Kaapkolonie; teenbandiete-agitasie; openbare werke-projekte; mynmaatskappye.

            · resumen en Inglés     · texto en Inglés     · Inglés ( pdf )