SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.59 número2"Fools rush in": writing a history of the concentration camps of the South African War índice de autoresíndice de materiabúsqueda de artículos
Home Pagelista alfabética de revistas  

Servicios Personalizados

Revista

Articulo

Indicadores

    Links relacionados

    • En proceso de indezaciónCitado por Google
    • En proceso de indezaciónSimilares en Google

    Compartir


    Historia

    versión On-line ISSN 2309-8392versión impresa ISSN 0018-229X

    Resumen

    BERGH, J.S.. S.J.P. Kruger and landownership in the Transvaal. Historia [online]. 2014, vol.59, n.2, pp.69-78. ISSN 2309-8392.

    Staatspresident S.J.P. Kruger kan as een van die prominente grondeienaars in die Transvaal gedurende die negentiende eeu beskou word. Hy was as een van die vroeë setlaars geregtig op 'n beperkte hoeveelheid grond sonder vergoeding. Hy het ook 'n paar plase as kompensasie vir sy dienste as kommandant en kommandant-generaal in die vroeë jare van die nuwe Transvaalse Republiek (ZAR) ontvang. Kruger het daarbenewens 'n baie prominente koper van plase, sowel as erwe in sommige dorpe, geword - aanvanklik in die westelike helfte van die Transvaal, maar later ook in die oostelike en noordelike Transvaal. Kruger het 'n groot aantal van sy plase vir klein bedrae aan sy seuns en skoonseuns verkoop, maar later van sy ander plase teen markpryse aan andere. Sy mees winsgewende transaksie was toe hy en sy skoonseun, F.C. Eloff, die plaas Geduld, oos van Johannesburg, in 1886 gekoop het. Na die ontdekking van steenkool en goud op hierdie plaas was Kruger in staat om die grond vir 'n baie groot bedrag te verkoop. As gevolg hiervan het hy 'n relatiewe ryk persoon geword.

    Palabras clave : S.J.P. Kruger; grondeinaarskap in die ZAR; F.C. Eloff; Geduld No. 134.

            · resumen en Inglés     · texto en Inglés     · Inglés ( pdf )