SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.58 número2"Fools rush in": writing a history of the concentration camps of the South African WarFrom trusteeship to self-determination: L.J. du Plessis' thinking on apartheid and his conflict with H.F. Verwoerd índice de autoresíndice de materiabúsqueda de artículos
Home Pagelista alfabética de revistas  

Servicios Personalizados

Revista

Articulo

Indicadores

    Links relacionados

    • En proceso de indezaciónCitado por Google
    • En proceso de indezaciónSimilares en Google

    Compartir


    Historia

    versión On-line ISSN 2309-8392versión impresa ISSN 0018-229X

    Resumen

    SAUNDERS, Chris. The ANC's 100 Years: More Recent Work on its History. Historia [online]. 2013, vol.58, n.2, pp.157-167. ISSN 2309-8392.

    Verlede jaar was die eeufees-herdenking van die ANC en volgende jaar sal dit twintig jaar wees sedert die organisasie as die meerderheidsparty in die Regering van Nasionale Eenheid aan bewind gekom het. Huidiglik word baie kritiek op die ANC in regering gehoop deur na die mislukkings te verwys en die te koppel aan die behoud van 'n "bevrydingsbeweging" identiteit en die onvermoë om die struggle mind-set af te skud. Dit maak dit des te meer belangrik om te weet wat die ANC in die struggle gedoen het en hoe ingesteldhede wat uit die tyd dateer nog steeds water hou, soos die geloof in die regverdigheid van die saak, wat gewoonlik beteken dat die diegene wat nie deel van die struggle was nie veroordeel word en die voortgesette verantwoordelikheid van die ANC om mag uit te oefen in die nastrewe van die doelwitte van die struggle. Hierdie artikel oorweeg drie belangrike bydraes tot die geskiedenis van die ANC wat tydens die eeufeesjaar verskyn het en plaas dit in die konteks van ander onlangse werke oor die organisasie.

    Palabras clave : African National Congress; ballingskap; geskiedskrywing; bevryding; Suid-Afrikaanse Kommunistiese Party.

            · resumen en Inglés     · texto en Inglés     · Inglés ( pdf )