SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.54 número1 índice de autoresíndice de materiabúsqueda de artículos
Home Pagelista alfabética de revistas  

Servicios Personalizados

Revista

Articulo

Indicadores

    Links relacionados

    • En proceso de indezaciónCitado por Google
    • En proceso de indezaciónSimilares en Google

    Compartir


    Historia

    versión On-line ISSN 2309-8392versión impresa ISSN 0018-229X

    Resumen

    GUHA, Ramachandra. Die Uitdaging van Kontemporêre Geskiedenis. Historia [online]. 2009, vol.54, n.1, pp.112-128. ISSN 2309-8392.

    Hierdie artikel ondersoek en betreur 'n paradoks, naamlik dat hoewel Indië die mees interessante land in die wêreld mag wees, ons so bitter min van die geskiedenis daarvan as n onafhanklike nasie weet. Die artikel identifiseer die struikelblokke wat bestaan ten opsigte van die skryf van kontemporêre geskiedenis en dui verder ook aan hoe dit oorkom kan word. Dit stel belangrike temas vir navorsing voor - insluitend die geskiedenis van state, die geskiedenis van instellings, asook die biografieë van skrywers en aktiviste. Ten slotte stel die artikel voor dat aangesien die studie van kolonialisme verminderde opbrengste lewer, eietydse geskiedenis dalk 'n "groei-area" van die toekoms mag, of selfs moet word.

    Palabras clave : Argiewe; biografie; historiese bronne; Indiese historiografie; Indiese nasionalisme; Indiese onafhanklikheid; kontemporêre geskiedenis; mondelinge geskiedenis; post-onafhanklikheidsgeskiedenis.

            · resumen en Inglés     · texto en Inglés     · Inglés ( pdf )