Servicios Personalizados
Articulo
Indicadores
Links relacionados
- Citado por Google
- Similares en Google
Compartir
Koers
versión On-line ISSN 2304-8557
versión impresa ISSN 0023-270X
Resumen
VENTER, J.C.M. y DUVENHAGE, A.. Die Polokwane-konferensie en Suid-Afrika se tweede politieke transisie: Tentatiewe konklusies rondom toekomsperspektiewe. Koers (Online) [online]. 2008, vol.73, n.4, pp.625-650. ISSN 2304-8557.
In die fase wat as Suid-Afrika se tweede transisie voorgehou kan word (met kenmerke van institusionele verval), kom dit voor asof die ANC polities meer dominant word, sterker hegemonies en ideologies handel, met neo-patrimoniale eienskappe wat sterker na die oppervlak kom en oligargies manifesteer. Hierdie artikel analiseer die ANC se Polokwane-konferensie (kwalitatief en deduktief) as onderdeel van Suid-Afrika se tweede politieke transisie sedert 1994 en beredeneer potensiële uitkomstes (scenario perspektiewe) in hierdie verband.
Palabras clave : partye en partystelsels; patrimonialisme; Polokwane konferensie; tweede politieke transisie.