SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.38 número1 índice de autoresíndice de materiabúsqueda de artículos
Home Pagelista alfabética de revistas  

Servicios Personalizados

Revista

Articulo

Indicadores

    Links relacionados

    • En proceso de indezaciónCitado por Google
    • En proceso de indezaciónSimilares en Google

    Compartir


    Literator (Potchefstroom. Online)

    versión On-line ISSN 2219-8237versión impresa ISSN 0258-2279

    Resumen

    SIZIBA, Gugulethu. Zimbabwe se strukturele en politieke geweld gelees deur die troop van die onbenoembare en naamlose in Brian Chikwava se roman Harare North. Literator [online]. 2017, vol.38, n.1, pp.1-9. ISSN 2219-8237.  https://doi.org/10.4102/lit.v38i1.1302.

    Die artikel lees Brian Chikwava se benutting van 'n naamlose protagonist-verteller in sy roman Harare North as 'n allegorie vir die duister figure van buite-regtelike geweld, ontkenning van en stilswye oor geweld, sowel as verskeie verdoeselings wat post-koloniale Zimbabwe onder ZANU-PF heerskappy kenmerk. Die naamlose en onnoembare kom op verskillende vlakke voor en tipeer beide die staat en sy burgers wat beide tuis en oorsee in ongemaklike verhoudings verstrengel is. Die artikel maak gebruik van sosiologiese en literêre insigte oor name en benaming om sin te maak van die belang van die verteller en sy posisie in die ervaring van Zimbabwiërs.

            · resumen en Inglés     · texto en Inglés     · Inglés ( pdf )