SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.75 author indexsubject indexarticles search
Home Pagealphabetic serial listing  

Services on Demand

Journal

Article

Indicators

    Related links

    • On index processCited by Google
    • On index processSimilars in Google

    Share


    Town and Regional Planning

    On-line version ISSN 2415-0495Print version ISSN 1012-280X

    Abstract

    STEYN, Das. Verskillende waardes lei tot alternatiewe benaderings tot die landdebat in Suid-Afrika. Town reg. plan. (Online) [online]. 2019, vol.75, pp.104-111. ISSN 2415-0495.  https://doi.org/10.18820/2415-0495/trp75i1.11.

    In Suid-Afrika het die Europese- en die Afrika-tradisie mekaar ontmoet. Elkeen het 'n eie historiese beskouing van grondbesit en hoe om dit te bestuur. Met die opkoms van die modernistiese ideologiese denke is hierdie siening oor grond beïnvloed deur onderskeidelik kapitalisme en kommunisme. Goudappel se Urbanistiek Konsep sal gebruik word om aan te toon hoe ideologiese denke die teoretiese denke maar ook die praktiese denke oor grond oorheers. Die oplossing lê nie in 'n enkele beleid oor grond nie, maar in 'n verskeidenheid van verskillende streke waar elk met 'n eie oplossing na vore kom wat pas by die kulturele agtergrond van die verskillende volke in hierdie land om vir elkeen 'n plekkie in die son te besorg. Hierdie artikel is dus 'n teoretiese uiteensetting dat daar verskillende waardesisteme is wat die benadering tot moontlike oplossings van die grondkwessie in Suid-Afrika beïnvloed.

    Keywords : Grondkwessie in Suid-Afrika; modernistiese denke; onafhanklike streke of stadstate; tradisionêle waardes.

            · abstract in English | Other     · text in English     · English ( pdf )