SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.49 issue3A qualitative investigation into the so-called ministry of deliverancePastoral care and the agony of female singleness in the African Christian context author indexsubject indexarticles search
Home Pagealphabetic serial listing  

Services on Demand

Journal

Article

Indicators

    Related links

    • On index processCited by Google
    • On index processSimilars in Google

    Share


    In die Skriflig

    On-line version ISSN 2305-0853Print version ISSN 1018-6441

    Abstract

    BREED, Gert. Bediening in die teenwoordigheid van God (coram Deo) volgens Eksodus. In Skriflig (Online) [online]. 2015, vol.49, n.3, pp.1-9. ISSN 2305-0853.  https://doi.org/10.4102/ids.v49i3.1842.

    Hierdie artikel beskryf die lewe voor die aangesig van God (coram Deo) soos dit in die Eksodusboek geopenbaar is. Aanvanklik word die struktuur van die Eksodusboek ontleed en die tersaaklike resultate weergegee. Daarna word 'n studie gemaak van wat dit volgens Eksodus beteken om voor die aangesig van God te wees. Daar word ook gepoog om die dienswerk van God se volk te beskryf in die lig van die studie oor coram Deo. Die resultate van die ondersoek word deurlopend toegepas op die praktiese dienswerk van die gemeente. Die artikel kom tot die gevolgtrekking dat die bediening grootliks verryk kan word wanneer die gemeente doelbewus begelei en toegerus word om bewustelik voor die aangesig van God saam te kom, te dien en te leef.

            · abstract in English     · text in English     · English ( pdf )