SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.49 issue2Salvation: From Pelagius to Joseph Smith author indexsubject indexarticles search
Home Pagealphabetic serial listing  

Services on Demand

Journal

Article

Indicators

    Related links

    • On index processCited by Google
    • On index processSimilars in Google

    Share


    In die Skriflig

    On-line version ISSN 2305-0853Print version ISSN 1018-6441

    Abstract

    VAN DER WATT, Jan G.. Johannese navorsing in Afrika, deel 1: 'n Analitiese oorsig. In Skriflig (Online) [online]. 2015, vol.49, n.2, pp.1-14. ISSN 2305-0853.  https://doi.org/10.4102/IDS.V49I2.1928.

    Hierdie artikel is die eerste van twee, wat saam 'n bydrae tot die geskiedenis van Bybelnavorsing in Afrika wil lewer. Afrika se teologiese bewuswording wat op die koloniale periode volg, sluit die dissipline van Nuwe-Testamentiese navorsing in. In hierdie artikel word die bydrae van teoloë wat in Afrika werk, ondersoek en ge-evalueer. In sekere areas het die teoloë uit Afrika besonder goed gevaar, maar ander areas behoort meer aandag te geniet.

            · abstract in English     · text in English     · English ( pdf )