SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.49 issue1 author indexsubject indexarticles search
Home Pagealphabetic serial listing  

Services on Demand

Journal

Article

Indicators

    Related links

    • On index processCited by Google
    • On index processSimilars in Google

    Share


    In die Skriflig

    On-line version ISSN 2305-0853Print version ISSN 1018-6441

    Abstract

    POTGIETER, Raymond. Introducing some secular and feminist theological insights of body into theological conversation. In Skriflig (Online) [online]. 2015, vol.49, n.1, pp.1-7. ISSN 2305-0853.  https://doi.org/10.4102/ids.v49i1.1884.

    Ongeag of die gesprek informeel of professioneel is, bly die woorde liggaam, vrou en hart deel van die gemeenskapsgesprek. Die begrip of betekenis van 'n bepaalde woord soos liggaam, kan ontwykend vaag of alternatiewelik 'n kompleksiteit aanneem wat van gewone gesprekvoering verwyderd is. Feministe het onder andere ook van sekere woorde, waaronder besitreg geneem en dit aan kritiese teologiese ondersoek onderwerp. Hulle insig verryk die tradisionele begrip van die woord - nie net vir vroue nie, maar vir teologiese diskoers in die geheel.

            · abstract in English     · text in English     · English ( pdf )