SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.49 issue1 author indexsubject indexarticles search
Home Pagealphabetic serial listing  

Services on Demand

Journal

Article

Indicators

    Related links

    • On index processCited by Google
    • On index processSimilars in Google

    Share


    In die Skriflig

    On-line version ISSN 2305-0853Print version ISSN 1018-6441

    Abstract

    VAN AARDE, Timothy. Die gebruik en betekenis van οικονομία as 'n handeling en voorvereiste vir 'n missionale lees van die Evangelie van Lukas-Handelinge. In Skriflig (Online) [online]. 2015, vol.49, n.1, pp.1-9. ISSN 2305-0853.  https://doi.org/10.4102/ids.v49i1.2003.

    Οικονομία is 'n belangrike term in die Evangelie van Lukas. Die woord οικονομία en veral die betekenis daarvan in Lukas is 'n handeling en voorvereiste vir 'n missionale lees van Lukas-Handelinge. Die twee motiewe van skepping en verlossing is interafhanklik aan mekaar verbind vanaf Genesis tot Openbaring. In die Evangelie van Lukas word hierdie motiewe saamgebind in die sfeer van die huishouding as die mees basiese sosiale struktuur deur die οίκονομος bestuur van die οίκος, die huishouding.

            · abstract in English     · text in English     · English ( pdf )