SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.49 issue1 author indexsubject indexarticles search
Home Pagealphabetic serial listing  

Services on Demand

Journal

Article

Indicators

    Related links

    • On index processCited by Google
    • On index processSimilars in Google

    Share


    In die Skriflig

    On-line version ISSN 2305-0853Print version ISSN 1018-6441

    Abstract

    VORSTER, Nico. 'Aanskou die leer': Neerdaling en opvaring in Calvyn se soteriologie. In Skriflig (Online) [online]. 2015, vol.49, n.1, pp.1-8. ISSN 2305-0853.  https://doi.org/10.4102/ids.v49i1.2022.

    Hierdie artikel ondersoek Calvyn se gebruik van die neerdaling-opvaringskema in sy soteriologie. Die argument is dat Calvyn hierdie skema as 'n instrument gebruik om die juridiese en mistieke kategorieë in sy soteriologie te integreer. Die neerdaling-opvaringskema stel hom in staat om 'n teosentriese soteriologie te ontwikkel wat persoonlik en dinamies van aard is, maar terselfdertyd konkreet in etiese toepassing. Dit verskaf ook 'n deurslaggewende pneumatologiese en eskatologiese oriëntasie aan sy soteriologie.

            · abstract in English     · text in English     · English ( pdf )